Clip vidéo

Crédits

INTERPRÉTATION
Emil Paul
Emil Paul
Interprète
COMPOSITION ET PAROLES
Emil Paul
Emil Paul
Paroles/Composition

Paroles

Ek wil die aand deur veg Want môre is als weer reg So gaan ons om die sirkel rond en rond Ek wil net weer probeer Ek sal die vuishou keer Maar hoe lank kan ons hierdie pyn wegsteek Ek het geglo ons was eens eindeloos Maar nou sien ek die dorings in elke roos Dit maak nie saak of ons verloor het nie Maak nie saak wat jy gehoor het nie Ons kan foute maak, dit maak nie saak Ons begin net oor Ons wiele draai net in die rondte om Al wil ons net by 'n doel uitkom Kom ons maak ons foute en verloor Ons begin net oor Begin net oor Ons was eens sonder vrees Ons kon mekaar net lees Maar nou sien ek net 'n leë stuk papier En al weet ek ons sou mekaar kon vertrou Wil jy net breek waaraan ek wil bou Dit maak nie saak of ons verloor het nie Maak nie saak wat jy gehoor het nie Ons kan foute maak, dit maak nie saak Ons begin net oor Ons wiele draai net in die rondte om Al wil ons net by 'n doel uitkom Kom ons maak ons foute en verloor Ons begin net oor Begin net oor, oh Begin net oor Ons begin net oor Begin Net oor
Writer(s): Emil Paul Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out