Clip vidéo
Crédits
COMPOSITION ET PAROLES
Emil Paul
Paroles/Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Emil Paul
Production
Hugo Ludik
Production
Dirk van Niekerk
Ingénierie de mastérisation
Paroles
Dit voel so goed
Jy proe so soet
Dit brand hier binne my
Ons voel so reg
Maar steek dit weg
Wil eerder vriende bly
Maar in die donker word die vriendskap weer verbreek
Oor 'n naweek vind ons wat ons wegsteek in die week
Soen my dan met jou oë toe dan tel dit nie
Noem my 'n vriend, noem my sommer iets wat niks beteken nie
Noem my jou laat nag, voor dag gatsak oproep wat jy maak
Noem my 'n vriend, noem my sommer iets
Wat beteken ek bly maar net 'n vriend
Ek hoor jou woorde
Maar raak verlore
In wat my hart wil hê
My oë bly toe
So sê my net hoe
Die donker steeds bly sê
Dat in die donker word die vriendskap weer verbreek
Oor 'n naweek vind ons wat ons wegsteek in die week
Soen my dan met jou oë toe dan tel dit nie
Noem my 'n vriend, noem my sommer iets wat niks beteken nie
Noem my jou laat nag, voor dag gatsak oproep wat jy maak
Noem my 'n vriend, noem my sommer iets
Wat beteken ek bly maar net 'n vriend
Laat nag, voor dag gatsak

Writer(s): Emil Paul
Lyrics powered by www.musixmatch.com