Paroles

Ou Tommy went down to the Rugby club, Says he's drinking for the Eerste span Maar die fondse het 'n bietjie droog Geraak, want sy vrou hanteer die kaart Hy skree Piet lets play for 'n drankie, dis 'n ernstige situasie Die een wie se nekkie die eerste knak, wen 'n bottel virrie nag 1, 2, 3, dis'n lekker dop die, ons het brannas vir die Eerste span 'N 4, 5, 6, dis 'n downing contest, as jy mors is jy verban En down of rock of down of rock, is the name of the game En as jou nekkie nie wil knak nie, is jou party verby En as jou nekkie nie wil knak nie, is jou party verby Ou Piet en Tommy raak gevaarlik, daar's 'n rooi kaart oppie tafel If you use your hands, you're disqualified, it's as easy as pie En elke Red Bull en 'n Jaggie, gooi dit alles in 'n nekkie And then you top it off with 'n Brannewyn, en jaag hom af met 'n stoute Cape Grape 1, 2, 3, dis'n lekker dop die, ons het brannas vir die Eerste span 'N 4, 5, 6, dis 'n downing contest, as jy mors is jy verban En down of rock of down of rock, is the name of the game En as jou nekkie nie wil knak nie, is jou party verby En as jou nekkie nie wil knak nie, is jou party verby ... 1, 2, 3, dis'n lekker dop die, ons het brannas vir die Eerste span 'N 4, 5, 6, dis 'n downing contest, as jy mors is jy verban En down of rock of down of rock, is the name of the game En as jou nekkie nie wil knak nie, is jou party verby En as jou nekkie nie wil knak nie, is jou party verby En ek sê nah-nakke ...
Writer(s): Kotze Christoph (appel) Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out