Écouter H2Oë par Barto

H2Oë

Barto

Afrikaans

19 789 Shazams

Clip vidéo

Apparaît dans

Crédits

INTERPRÉTATION
Barto Swiegers
Barto Swiegers
Chant
Amiel Gopal
Amiel Gopal
Basse
Emil Paul
Emil Paul
Chœurs
Brendan Campbell
Brendan Campbell
Claviers
Raymond Green
Raymond Green
Guitare
COMPOSITION ET PAROLES
Barto Swiegers
Barto Swiegers
Composition
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composition
Don Kelly
Don Kelly
Paroles
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Muse Productions
Muse Productions
Production

Paroles

Ek het gedink ek soek die reën Ek het gedink ek soek die see Nie geweet ek gaan dit vind in haar oë Ek het gedink ek soek die reën Ek het gedink ek soek riviere Wat loop tot in die mond Nie geweet 'n hart kan dieper as diep Ek het gedink ek soek die reën Haar twee oë, as haar twee oë kyk vir my dryf my wêreld verby my Haar twee oë, as haar twee oë vir my staar wil my hart nie bedaar nie Sy gee my lewe sy verdrink my gewete Met oë soos reën verhoor sy my gebede Haar twee oë is soos water vir my waardeur haar twee oë kyk vir my Haar twee oë is soos water vir my Nie gedink ek soek die vloed Het nie gedink ek soek die storm Het nie gedink ek soek die breek van 'n wolk Maar nou weet ek dis wat ek kort Ek sien hoe vorm elke druppel Oor en oor maak dit 'n rippel Sy breek die stilte van my kalm weer en weer en weer en weer Haar twee oë, as haar twee oë kyk vir my, dryf my wêreld verby my Haar twee oë, as haar twee oë vir my staar wil my hart nie bedaar nie Sy, sy gee my lewe sy verdrink my gewete Met oë soos reën verhoor sy my gebede Haar twee oë, as haar twee oë kyk vir my, dryf my wêreld verby my Haar twee oë, as haar twee oë vir my staar wil my hart nie bedaar nie Sy gee my lewe verdrink my gewete Met oë soos reën verhoor sy my gebede Haar twee oë is soos water vir my waardeur haar twee oë kyk vir my Haar twee oë is soos water vir my
Writer(s): Don Kelly, Stephan Van Huyssteen, Barto Swiegers Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out