Clip vidéo
Clip vidéo
Crédits
INTERPRÉTATION
Barto
Interprète
Barto Swiegers
Chant
Brendon Campbell
Programmation
Hugo Ludik
Claviers
Raymond Green
Guitare
COMPOSITION ET PAROLES
Barto Swiegers
Composition
Stephan van Huyssteen
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Muse Productions
Production
Paroles
[Verse 1]
Daar is niks nuuts onder die son nie
Of so het ek gedink
Want as ek vir haar kyk die manier hoe sy lyk laat sy my in die grond wegsink
[Verse 2]
Nie gedink daars meer om te leer nie
Toe hoor ek haar lag
Sy's die plat op aarde Vrydagaande kaalvoet op die strand
En op die einde van die dag
[Verse 3]
Hoop ek sy weet sy’s besonders
Ja sy is meer soos ‘n wonderwerk vir my
Moet my nie eers laat begin by haar glimlag
Wat perfek sit onder haar twee oë
Hoop sy weet sy’s so besonders
Daar's niemand anders waarsonder ek kan bly
Ja, sy's een van 'n soort
Sy’s die een waar ek hoort
En ek hoop sy hoor
Dat ek dink sy’s besonders
Donners besonders
[Verse 4]
Sy speel dromme met my hart
My hart klop net ‘n kwart
Sy's die ritme in my kop wat my siel omdop tot dit stop
[Verse 5]
Sy weet nie mooi hoe mooi ek weet nie
Maar ek weet sy
Het 'n lyf soos vonkelwyn, laat die wêreld verdwyn
Maar as dit afhang van my
[Verse 6]
Sal sy weet sy’s besonders
Ja sy is meer soos ‘n wonderwerk vir my
Moet my nie eers laat begin by haar glimlag
Wat perfek sit onder haar twee oë
Hoop sy weet sy’s so besonders
Daar’s niemand anders waarsonder ek kan bly
Ja, sy's een van 'n soort
Sy’s die een waar ek hoort
En ek hoop sy hoor
Dat ek dink sy’s besonders
Daar’s niemand anders waarsonder ek kan bly
Ja, sy's een van 'n soort
Sy’s die een waar ek hoort
En ek hoop sy hoor
Dat ek dink sy’s besonders
Donners besonders
[Verse 7]
Sy’s my uitsig op die berg wat die horison verf
Sy’s die noot van elke snaar op my bokskitaar
[Verse 8]
Ja, sy's een van 'n soort
Sy’s die een waar ek hoort
En ek hoop sy hoor
[Verse 9]
Dat ek dink sy’s besonders
Ja sy is meer soos ‘n wonderwerk vir my
Moet my nie eers laat begin by haar glimlag
Wat perfek sit onder haar twee oë
Hoop sy weet sy’s so besonders
Daar’s niemand anders waarsonder ek kan bly
Ja, sy's een van 'n soort
Sy’s die een waar ek hoort
En ek hoop sy hoor
[Verse 10]
Dat ek dink sy’s besonders
Donners besonders
Written by: Barto Swiegers, Stephan van Huyssteen

