Clip vidéo

Die Piesangskille - Inge 2 (Visualizer)
Regarder le vidéoclip de {trackName} par {artistName}

Apparaît dans

Crédits

INTERPRÉTATION
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Basse
Daniel Marais
Daniel Marais
Chant
Johan Balt
Johan Balt
Chant
COMPOSITION ET PAROLES
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Paroles/Composition
Daniel Marais
Daniel Marais
Paroles/Composition
Johan Balt
Johan Balt
Paroles/Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Production

Paroles

Sy dra RayBans En two-tone Vans Sy's mooier as die sonsak Op 'n Saterdagaand Sy glinster soos die maan Sy is soms skaam Maar ek wil verdwyn Tussen die sterre wat so Skyn, skyn om jou verdwyn Kyk na my vergeet die pyn Skyn, skyn om jou verdwyn Kyk na my vergeet Die pyn Ek sien haar op die straat Wyn drink, en lag Op 'n Dinsdagaand In Stellenbosch Sy het die prag van die boland In haar lag Maar wag Sy dra RayBans En two-tone Vans Sy's mooier as die sonsak Op 'n Saterdagaand Sy glinster soos die maan Sy is soms skaam Maar ek wil verdwyn Tussen die sterre wat so skyn, skyn Om jou verdwyn Kyk na my vergeet die pyn Skyn, skyn om jou verdwyn Kyk na my vergeet Die pyn Ek droom oor haar Soos ek Na die Weskus se golwe staar Jou branders breek hier in my kop Op die rotse waar ek weer met God oor jou praat Ek praat Maar niemand luister nie Ek skree, ek skree Maar niemand hoor my nie Ek praat, ek praat Maar niemand luister nie Ek skree, ek skree Inge, ek skree vir jou Sy dra RayBans En two-tone Vans Sy's mooier as die sonsak Op 'n Saterdagaand Sy glinster soos die maan Sy is soms skaam Maar ek wil verdwyn Tussen die sterre wat so Skyn, skyn om jou verdwyn Kyk na my vergeet die pyn Skyn, skyn om jou verdwyn Kyk na my vergeet Die pyn Sy dra RayBans En two-tone Vans Sy's mooier as die sonsak Op 'n Saterdagaand Sy glinster soos die maan Sy is soms skaam Maar Inge Ek wil jou verstaan
Writer(s): Johan Viljoen, Johan Balt, Daniel Jacobus Marais Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out