Clip vidéo
Clip vidéo
Crédits
INTERPRÉTATION
Johan Viljoen
Guitare
Daniel Marais
Chant
Johan Balt
Chant
COMPOSITION ET PAROLES
Daniel Marais
Composition
Johan Balt
Composition
Roux Cloete
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Johan Viljoen
Production
Paroles
[Verse 1]
Ek onthou daai aand in die Kaap
Jou oë was blou, jou hande koud, ek moes weet
Daar is iets fout
Ek het jou agtergelos, die vliegtuig geklim oppad na Potchefstroom
Maar oor jou bly droom
[Chorus]
Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek
Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek
Te groot gedroom
Te veel gestry
Te min baklei
Vir 'n girl soos jy
[Verse 2]
Ek hoor jy haat my nou
Vertel jou nuwe ou dat die song wat speel op die radio is nie oor jou
Trash-talk my by jou beste pel
Het jy vergeet dat ons twee weekliks bel
En sy sê onthou
[Chorus]
Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek
Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek
Te groot gedroom
Te veel gestry
Te min baklei
Vir 'n girl soos jy
[Verse 3]
Twee vreemdelinge 'n duisend dinge
Wat ek wou sê
Twee vreemdelinge 'n duisend dinge
Wat ek wou sê
En ek belowe ek is okay
Ek belowe ek is okay
Ek belowe ek is beter af as jy
[Chorus]
Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek
Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek
[Chorus]
Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek
Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek
Te groot gedroom
Te veel gestry
Te min baklei
Vir 'n girl soos jy
Written by: Daniel Marais, Johan Balt, Roux Cloete

