म्यूज़िक वीडियो

म्यूज़िक वीडियो

क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Adam Tas
Vocals
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
Arnold de Wet
Arnold de Wet
Programming
Christie Schutte
Christie Schutte
Programming
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
Background Vocals
Vinnie Enrico
Vinnie Enrico
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Producer
Arnold de Wet
Arnold de Wet
Producer
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

गाने

Ek is vas, stewig vas
Op die rots waarop ek loop
In my God en in my Woord
Ons bly saam, elke tree
In die skadus van die berg
Ons storie word steeds uit gekerf
En al die spore wat ons los
Die spore het soveel gekos
En nogsteeds na al die jare, is ons nog hier
'n Nuwe droom in ons gebore
Soos die toekoms wink vir ons
Ons vergeet nooit die verlede
Want dis deel van ons
In ons durf en in ons daad
Is ons tot soveel meer in staat
En ons sal oor ons helde praat
Met een stem sal ons roep
En opnuut die fakkel dra
Elke kind, en ma en pa
En al, al die spore wat ons los
Die spore het soveel gekos
En nogsteeds na al die jare, is ons nog hier
'n Nuwe droom in ons gebore
Soos die toekoms wink vir ons
Ons vergeet nooit die verlede
Want dis deel van ons
En as ons trek, trek ons saam
Voortrekkers by die naam
En al die spore wat ons los
Die spore het soveel gekos
En nogsteeds na al die jare, is ons nog hier
'n Nuwe droom in ons gebore
Soos die toekoms wink vir ons
Ons vergeet nooit die verlede
Want dis deel van ons
Dis deel van ons
Want dis deel van ons
Dis die spore wat ons los
Written by: Jacomien de Villiers, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...