क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Rohan Davis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Vincent Gordon
Songwriter
गाने
Jy maak my knieë lam
As jy aan my raak
Jy het my hart gevang
Met jou perfekte lag
Jy gee my daai gevoel
Om op te staan
Jy is my Koffie
Jy is my kafeïen
So sê vir my bietjie hoe lank ek moet wag
Om jou vas te hou
Gee my 'n kans dat ek jou kan wys
Jy behoort saam my
Gooi jou voete op my dashboard
Lê terug en wees net jouself
Kom en wees verlore
Saam my al het ons nie geld
Laat die wind in jou hare
Wees vry my hart is gemaak
Vir jou dis waar ek ek liefde vind
In jou dis waar ek liefde vind
Jy los my asemloos
As jy vir my kyk
Ek kan nie ophou bloos
As ek dink aan jou
Jy gee my hoop om weer
Lief te hê
Ek hoop jy kan dit voel
Wat ek bedoel
So sê vir my bietjie hoe lank ek moet wag
Om jou vas te hou
Gee my 'n kans dat ek jou kan wys
Jy behoort saam my
Gooi jou voete op my dashboard
Lê terug en wees net jouself
Kom en wees verlore
Saam my al het ons nie geld
Laat die wind in jou hare
Wees vry my hart is gemaak
Vir jou dis waar ek ek liefde vind
In jou dis waar ek liefde vind
Gooi jou voete op my dashboard
Lê terug en wees net jouself
Laat die wind in jou hare
Wees vry my hart is gemaak
Gooi jou voete op my dashboard
Lê terug en wees net jouself
Kom en wees verlore
Saam my al het ons nie geld
Laat die wind in jou hare
Wees vry my hart is gemaak
Vir jou dis waar ek ek liefde vind
In jou dis waar ek liefde vind
Jy maak my knieë lam
As jy aan my raak
Jy het my hart gevang
Met jou perfekte lag
Jy gee my hoop om weer
Lief te hê
Ek hoop jy kan die voel
Wat ek bedoel
Written by: Vincent Gordon