क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
Rohan Davis
Rohan Davis
Performer

गाने

Ek hou vas aan iets
Wat ons nooit gaan he nie
Voel soos 'n spook wat op
Die grens van liefde le hier
Toe jy reg deur my loop en my miskyk
Hoekom was jy nog
Altyd so ver buite bereik
Soveel keer wat jy niks se nie
Soveel keer wat jy niks wys nie
Nog 'n straat loop dood
Waar ons storie sy einde kry
Teveel keer wat ek
Net alles wou gee
Teveel keer wat ek
Net meer wou wees
Maar ons kan nie
Miskien sal jy dit eendag
Wel kan verstaan
As jy alleen voel en
Die spook kry jou naam
En sou jy vir die heel
Eerste keer terug kyk
Staan ek kleurvol in die
Wereld maar als om jou is grys
Soveel keer wat jy niks se nie
Soveel keer wat jy niks wys nie
Nog 'n straat loop dood
Waar ons storie sy einde kry
Teveel keer wat ek
Net alles wou gee
Teveel keer wat ek
Net meer wou wees
Maar ons kan nie
Soveel keer soveel meer
Het my hart verloor
Wil nie weer kon nie keer
Maar val weer van voor
Altyd daar wil laat gaan
Maar daar is altyd n spook
Wat agter bly
En kom spook by my
Soveel keer wat jy
Niks se nie (soveel keer)
Soveel keer wat jy
Niks wys nie (wat jy niks wys nie)
Nog 'n straat loop dood
Waar ons storie sy einde kry
Teveel keer wat ek
Net alles wou gee
Teveel keer wat ek
Net meer wou wees
Maar ons kan nie
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...