म्यूज़िक वीडियो
म्यूज़िक वीडियो
क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Adam Tas
Composer
Werner Burger
Composer
गाने
Waar die hemel en die aarde aan mekaar raak
En die sekelmaan die donker in twee kraak
Waar die rooi sand aan die blou van die see vat
Die Karoo verlang na die reën so nat
Daar lê 'n boerseun se droom
Hy dra sy taal as sy kroon
Met sy hart op sy mou
Sy voete op die grond
Sy hande saamgevou
Op sy knieë voor die altaar
Want hy weet sy Here is daar
Waar die rivier sy lomp deur Kameelbos stomp
En drome laat wegdryf na die see
Waar die wingerdstok vas in die kalk trap
En die kinders baljaar in 'n sinkbad
Daar lê 'n boerseun se droom
Hy dra sy taal as sy kroon
Met sy hart op sy mou
Sy voete op die grond
Sy hande saamgevou
Op sy knieë voor die altaar
Want hy weet sy Here is daar
Daar lê 'n boerseun se droom
Hy dra sy taal as sy kroon
Met sy hart op sy mou
Sy voete op die grond
Sy hande saamgevou
Op sy knieë voor die altaar
Want hy weet sy Here is daar
Written by: Adam Tas, Werner Burger


