गाने

Nommer een. Vir die mooiste blou oë. Nommer twee. Vir die mooiste rooi lippe. Nommer drie. Vir twee hande wat vir niks verkeerd staan. Nommer vier. Vir die mooiste twee bene. Nommer vyf. Vir die mooiste bruin hare. Nommer ses. In die oggend voor ek werk toe gaan. Maar die beste een van als is nommer sewe. Nommer sewe Dis die een wat sê, ek is so lief vir jou. So lief vir jou. Sewe soene vir elke dag. Sewe soene, ek kan nie wag. Ek soek nie net een nie en twee sal nie doen nie. Ek soek sewe soene, elke dag. Elke dag Sewe soene vir elke dag. Sewe soene, ek kan nie wag. Ek soek nie net drie nie, dit gee nie plesier nie. Ek soek sewe soene, elke dag. Nommer een. Vir die heel mooiste glimlag. Nommer twee. Vir daai perdeby lyfie. Nommer drie. Vir daai kurwes wat 'n man sal mal maak. Nommer vier. As daai mooi rooirok dra. Nommer vyf. Ek gee nou oor aan jou ja. Nommer ses. In die aand as ons saam in die bed lê. Maar die beste een van als, is nommer sewe. Nommer sewe Dis die een wat sê, ek is so lief vir jou. So lief vir jou. Sewe soene vir elke dag. Sewe soene, ek kan nie wag. Ek soek nie net een nie en twee sal nie doen nie. Ek soek sewe soene, elke dag. Elke dag Sewe soene vir elke dag. Sewe soene, ek kan nie wag. Ek soek nie net drie nie, dit gee nie plesier nie. Ek soek sewe soene, elke dag. Sewe soene vir elke dag. Sewe soene, ek kan nie wag. Ek soek nie net een nie en twee sal nie doen nie. Ek soek sewe soene, elke dag. Elke dag Sewe soene vir elke dag. Sewe soene, ek kan nie wag. Ek soek nie net drie nie, dit gee nie plesier nie. Ek soek sewe soene, elke dag.
Writer(s): Uwe Busse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out