Video Musik

Ditampilkan Di

Dari

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Twee
Twee
Songwriter

Lirik

Sit jy nog eenkeer jou arms om my lyf en soen my, ek dink ek sal dood kan gaan. Sy drink mos water met haar brandewyn onthou jy dit, die here weet ons het gelag. Hou jou asem nog eenkeer op, sit neer daai boek, trek aan jou rok, iets sê vir my ons moet net weer dans. Laat my hartklop verduidelik, ek weet ons was net tydelik, maar hoekom voel die aande nou so lank? Ek wil net weer sê, dit is duidelik soos die dag, dat hierdie nie gaan werk nie Oh, maar dan kom daardie nag, ons almal ken die antwoord Maar jy soek net die vraag, nou hoekom is dit so moeilik, om net vir oulaas te wag? Sit jy nog eenkeer jou arms om my lyf en soen my, ek dink ek sal dood kan gaan. Sy drink mos water met haar brandewyn onthou jy dit, die here weet ons het gelag. Hou jou asem nog eenkeer op, sit neer daai boek, trek aan jou rok, iets sê vir my ons moet net weer dans. Laat my hartklop verduidelik, ek weet ons was net tydelik, maar hoekom voel die aande nou so lank? Ek wil net weer sê, hier gaan van krag tot krag, dis 'n doodgewone lewe Oh, maar dan kom daardie nag, jy dra al die skoene, maar jy soek nog twee wat pas, nou hoekom is dit so donker, al brand die ligte in die gang? Sit jy nog eenkeer jou arms om my lyf en soen my, ek dink ek sal dood kan gaan. Sy drink mos water met haar brandewyn onthou jy dit, die here weet ons het gelag. Hou jou asem nog eenkeer op, sit neer daai boek, trek aan jou rok, iets sê vir my ons moet net weer dans. Laat my hartklop verduidelik, ek weet ons was net tydelik, maar hoekom voel die aande nou so lank? Hou jou asem nog eenkeer op, sit neer daai boek, trek aan jou rok, iets sê vir my ons moet net weer dans. Laat my hartklop verduidelik, ek weet ons was net tydelik, maar hoekom voel die aande nou so lank? Sit jy nog eenkeer jou arms om my lyf en soen my, ek dink ek sal dood kan gaan.
Writer(s): Kleinhans Herman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out