Video Musik

Dari

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter

Lirik

Sirkels Kom ons dans net in die reen Dalk verdoof dit van die seer Die sirkels maak ons net vanvooraf weer kwaad Ek dink dis tyd dat ons van goed moet laat gaan Ek sal alles gee vir jou lyf teen myne My mure afbreek, selfs die lintels en koesyne Sodat ons saam 'n nuwe huis kan bou As jy vir my die kans sal gee kan jy regeer Ekke sweer dit. Die kans het my ontglup Om twee en twee bymekaar te sit Ek weet dit nou soos die uurglas kantel Jy's ver te goed vir my om net so te verkwansel
Writer(s): Kleinhans Herman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out