Lirik

Ons is mos kuier leiers Kuier leiers Jy moet altyd sorg Dat jou vuur 'n bietjie hoër as buurman brand Die musiek 'n bietjie harder, Die vastrap bietjie groter as syne stamp Hier's dit lekker soos 'n cracker Maar langsaan gaan dinge maar agter toe Vergeet van daai kant toe, Kom bietjie die kant toe, hier vat ons vorentoe Oohoo, wat is die kans wat is die kans dat jy kan lekker kuier? Wat is die kans wat is die kans dat ek en jy sal steier? 'N aand soos die, 'n aand soos die sal niemand mos kan weier? Sal niemand mos kan weier Ons is mos kuier leiers Dans 'n bietjie stywer Heupe jeuk nou dadelik Groot en gevaarlik Dis hoe die dinge lyk As jy vir kuier leiers kyk Hier klap ons treffer op treffer, Maar jy't nog nodig om spoed op te tel Ek draai die volume op, Dit gaan nie somme stop, dit is aan, ou pel Oohoo, Wat is die kans wat is die kans dat jy kan lekker kuier? Wat is die kans wat is die kans dat ek en jy sal steier? 'N aand soos die, 'N aand soos die sal niemand mos kan weier? Sal niemand mos kan weier Ons is mos kuier leiers Dans 'n bietjie stywer Heupe jeuk nou dadelik Groot en gevaarlik Dis hoe die dinge lyk As jy vir kuier leiers kyk Hier hou ons groot konsert Ons sakkie sakkie heel aand daar op blikvosperd Kyk die' lekker spulletjie Ons looi hom ja die aand is nog 'n vulletjie Hierdie makietie Niks gat hom briek nie Niks gat hom briek nie Ons is mos kuier leiers Dans 'n bietjie stywer Heupe jeuk nou dadelik Groot en gevaarlik Dis hoe die dinge lyk As jy vir kuier leiers kyk Ons is mos kuier leiers Dans 'n bietjie stywer Heupe jeuk nou dadelik Groot en gevaarlik Dis hoe die dinge lyk As jy vir kuier leiers kyk Ons is mos kuier leiers Dans 'n bietjie stywer Heupe jeuk nou dadelik Groot en gevaarlik Dis hoe die dinge lyk As jy vir kuier leiers kyk
Writer(s): Rouxan Cloete, Dirk Van Niekerk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out