Video Musik

Video Musik

Dari

PERFORMING ARTISTS
Coenie
Coenie
Vocals
Biggy
Biggy
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Coenrad Redman
Coenrad Redman
Composer
Adrian Entwhistle
Adrian Entwhistle
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coenrad Redman
Coenrad Redman
Producer

Lirik

[Verse 1]
O, ja
En jy dink dis so maklik baby, om met my gevoelens te speel
En ek het 'n paar ander oppi lyn, man ek het way te veel
[Verse 2]
Jy sê jy's lief vir my maar dit verander niks nie
Het 'n paar flerries oppad in 'n uber bussie
Dit was spesiaal maar dit beteken nou niks nie
En as jy nou besluit om te waai sal ek jou nie mis nie
[Verse 3]
Gepluk aan die onkruid, geplant in my tuin
Gegryp aan my hart en sy bly in my brein
Ken haar van binne, my fokus is sy
Bid aan die groot man dat die een sal bly
Maar sy is beskadig toe in haar wonde
Wys net 'n bietjie sy wll laat jy wonder
Sy weet dat sy hang aan die ouens se monde
Spin jou hele wêreld om in die ronde dan
[Verse 4]
Stoot sy jou weg, sy kom en sy gaan
Pik soos 'n slang, weet sy is bang
Want sy was al baie gevang
Deur ouens wat haar gebruik vir fun
[Verse 5]
Sy kyk deur jou met daai oë soos 'n killer
Min gepla oor jou geld en jou wiele
Soek net 'n fix soos 'n dealer
Baby girl het vergeet wat is liefde
Want sy raak faded en dronk om te deal met die pyn
Verlede so donker dit hou haar net sane
Picture perfect maar sy's moeg vir die frame
Want diep binne weet sy die smile is fake
[Verse 6]
Haar gedagtes dwaal verloor in 'n tyd
Toe sy nog haarself in die speël kon kyk
Soek net 'n break om te escape
Van die hele ding wat 'n keelgat gryp sy
[Verse 7]
Dink dis so maklik baby, om met my gevoelens te speel
En ek het 'n paar ander oppi lyn, man ek het way te veel
[Verse 8]
Jy sê jy's lief vir my maar dit verander niks nie
Het 'n paar flerries oppad in 'n uber bussie
Dit was spesiaal maar dit beteken nou niks nie
En as jy nou besluit om te waai sal ek jou nie mis nie
[Verse 9]
Jy sê jy's lief vir my maar dit verander niks nie
Het 'n paar flerries oppad in 'n uber bussie
Dit was spesiaal maar dit beteken nou niks nie
En as jy nou besluit om te waai sal ek jou nie mis nie
[Verse 10]
Dink dis so maklik baby, om met my gevoelens te speel
En ek het 'n paar ander oppi lyn, man ek het way te veel
[Verse 11]
Jy sê jy's lief vir my maar dit verander niks nie
Het 'n paar flerries oppad in 'n uber bussie
Dit was spesiaal maar dit beteken nou niks nie
En as jy nou besluit om te waai sal ek jou nie mis nie
Written by: Adrian Entwhistle, Coenrad Redman
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...