Lirik
The bus is full
Boom! Thanks for coming Koenie
Honger gaan slaap was net nog nooit n opsie vir my nie
Nie vir my nie, Nie vir my nie
Geslaap op my maar nou kom die son op en dit is nog nie verby nie
Dis nog nie verby nie
Hou op soek na iets wat jy weet jy nêrens anders sal kan kry nie
Nêrens anders nie, Nêrens anders nie
0.01 mal n miljoen is net 10 000 now baby ain't that crazy?
Now baby ain't that crazy?
Abcdef gee jou hart alles wat hy ooit sou begeer
Wat hy ooit sou begeer, Wat ooit sou
Kan jy slide soos die baby? Ek soek iemand om saam te presteer
Om saam te presteer, Om saam te
En as jy nie weet hoe nie moenie warrie nie baby, ja ek sal jou leer
Ja Ek sal jou leer, Ja ek sal jou
Kyk jou heupe is jou persoonlikheid en jou brein is jou geweer
Jou brein is jou geweer, Jou brein is jou
1234567 soek jy nog 'n ander lewe?
Soek jy nog 'n ander lewe ja?
Call me mister D deliver, Ek kan daai dienste vir jou lewer
Kannit vir jou lewer ja!
Baby where you wanna go? Daars plekke om te sien
Anywhere you wanna go man dis wat jy verdien
11 uure op 'n vlug Paris straight from JNB
EK's hier bo ander manne still be tryna climb the tree
11 uit 'n 10 man that's where I wanna be
Ja jy doenit goed, but can you do it like me?
108 vir n nag, 432 vir n dag
As jy gedink het ek gaan erens heen maak jy lag
Dink jyt krag? Jys te sag! .22 Ek sal jou jag!
Oh jyt gedink dink dis shap? Nee bra wat het jy verwag?
Honger gaan slaap was net nog nooit n opsie vir my nie
Nie vir my nie, Nie vir my nie
Geslaap op my maar nou kom die son op en dit is nog nie verby nie
Dis nog nie verby nie
Hou op soek na iets wat jy weet jy nêrens anders sal kan kry nie
Nêrens anders nie, Nêrens anders nie
0.01 mal n miljoen is net 10 000 now baby ain't that crazy?
Now baby ain't that crazy?
Abcdef gee jou hart alles wat hy ooit sou begeer
Wat hy ooit sou begeer, Wat ooit sou
Kan jy slide soos die baby? Ek soek iemand om saam te presteer
Om saam te presteer, Om saam te
En as jy nie weet hoe nie moenie warrie nie baby, ja ek sal jou leer
Ja ek sal jou leer, Ja ek sal jou
Kyk jou heupe is jou persoonlikheid en jou brein is jou geweer
Jou brein is jou geweer, Jou brein is jou
1234567 soek jy nog n ander lewe?
Soek jy nog 'n ander lewe ja?
Call me mister D deliver, Ek kan daai dienste vir jou lewer
Ek kannit vir jou lewer ja!
Al 8 planete en die son for ya girl
Pluto en die maan plus 'n som for ya girl
2 belde en die sterre as ek kon for ya girl
'N ander sterrenstelsel jy kan saam kom as jy wil
Like, Oh, Damn! Baby sê hulle gou wie's die man?
Sê hulle net gou! Sê hulle net gou!
Oh jy't gedink dis braai brannas drink? Change of plan!
Change of plan ja! Change of plan ja!
Honger gaan slaap was net nog nooit 'n opsie vir my nie
Nie vir my nie, Nie vir my nie
Geslaap op my maar nou kom die Son op en dit is nog nie verby nie
Dis nog nie verby nie
Hou op soek na iets wat jy weet jy nêrens anders sal kan kry nie
Nêrens anders nie, nêrens anders nie
0.01 mal 'n miljoen is net 10 000 now baby ain't that crazy?
Now baby ain't that crazy?
Abcdef gee jou hart alles wat hy ooit sou begeer
Wat hy ooit sou begeer, Wat ooit sou
Kan jy slide soos die baby? Ek soek iemand om saam te presteer
Om saam te presteer, Om saam te
En as jy nie weet hoe nie moenie warrie nie baby, ja ek sal jou leer
Ja ek sal jou leer, Ja ek sal jou
Kyk jou heupe is jou persoonlikheid en jou brein is jou geweer
Jou brein is jou geweer, Jou brein is jou
1234567 soek jy nog 'n ander lewe?
Soek jy nog n ander lewe ja?
Call me mister D deliver, Ek kan daai dienste vir jou lewer
Kannit vir jou lewer ja!
Written by: Coenrad de Beer