album cover
Kaggel
2047
Afrikaans
Kaggel è stato pubblicato il 1 aprile 2016 da Herman Kleinhans Musiek come parte dell'album Piekniek Vir Twee
album cover
Data di uscita1 aprile 2016
EtichettaHerman Kleinhans Musiek
LinguaOlandese
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Daar's kaggel in die kamer, ons lê kaal in die bed
Die bure hou partytjie en dis toe waar jy sê
Ek voel veilig in jou arms, kan ons vir altyd hier bly?
Daar's 'n kers in die badkamer, ek is bang dat jy gly
Ek sal hierdie heuwels platloop, die laaitjies gaan deur die laaitjies
Kom by die punt en ek sal vir jou sink, al die padjies, so baie padjies
Jy sal moet kies my ding
Jy sal moet kies my kind
Jy wag vir die arm van God se genade
Ek dink jy lees dit verkeerd
Daar lê bloed op jou spoor en jy dink jy is verlore
Klim tog net terug in die bed
Ek wil jou net heelmaak

As jy van daai stoel af opstaan
Dan sal ek jou my god maak
Is daar bind of kan ek aangaan?
Daar's 'n kaggel in die kamer, ons lê kaal in die bed
Die bure hou partytjie en dis toe waar jy sê
Ek voel veilig in jou arms, kan ons vir altyd hier bly?
Daar's 'n kers in die badkamer, ek is bang dat jy gly
Daar's 'n kers in die badkamer, ek is bang dat jy gly
Written by: Twee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...