album cover
Vloed
album cover
Vloed è stato pubblicato il 1 aprile 2016 da Herman Kleinhans Musiek come parte dell'album Piekniek Vir Twee
1 aprile 2016
EtichettaHerman Kleinhans Musiek
LinguaOlandese
BPM111
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

Luister bietjie dat ek jou kan vertel
Van die dinge wat wel vir my sin maak
Breek daai reël van jou en gee vir my een
En ek sal vir jou reën as ek moet
Mense, water, dorings en leuens
Dis eenvoudig, of het jy vergeet?
En ek sal opstaan as jy sê ek moet
Daar is 'n wete, jy weet jy ken my goed
Dalk moet ons omdraai, terugkeer, dit als verhoed
Ons bou 'n huis, maar ons weet daar kom 'n vloed
Luister bietjie dat ek vir jou kan sê
Van wat ek wil hê, dis dalk sonde
Breek daai reël van jou en maak my jou een
Ek sal als vir jou gee as jy wonder
Mense, water, dorings en leuens
Dis eenvoudig, of het jy vergeet?
En ek sal opstaan as jy sê ek moet
Daar is 'n wete, jy weet jy ken my goed
Dalk moet ons omdraai, terugkeer, dit als verhoed
Ons bou 'n huis, maar ons weet daar kom 'n vloed
Mense, water, dorings en leuens
Dis eenvoudig, of het jy vergeet?
En ek sal opstaan as jy sê ek moet
Daar is wete, jy weet jy ken my goed
Dalk moet ons omdraai, terugkeer, dit als verhoed
Ons bou 'n huis, maar ons weet daar kom 'n vloed
Written by: Twee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...