album cover
Terpentyn
album cover
Terpentyn è stato pubblicato il 30 marzo 2018 da Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals come parte dell'album Boer Loop Deur My Are
30 marzo 2018
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM49
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
En ek sit alweer
By 'n tafel alleen
En die song wat speel
Was jou nommer een
Gedagtes van ons
Dwaal in my kop
Dit speel met my hart
En dit hou net nie op
[Chorus]
Gee my net terpentyn
Om die verf af te was tussen jou en my
Nog 'n slukkie van daai goeie ou wyn
Ek wil alles vergeet wat ons kon beskryf
Want jy is die einde van my
Ja, jy is die einde van my
[Verse 2]
En hoor jy my
Soos ek snags na jou roep?
Ek skreeu in my slaap
Soos ek saans na jou soek
Ek wens ek kon vergewe, leef en laat leef
Maar jou menslikheid was net te wreed
[Chorus]
Gee my net terpentyn
Om die verf af te was tussen jou en my
Nog 'n slukkie van daai goeie ou wyn
Ek wil alles vergeet wat ons kon beskryf
Want jy is die einde van my
Ja, jy is die einde van my
[Bridge]
En gee my net terpentyn
Of goeie wyn
Ek wil alles van jou uitvee wat jou kan beskryf
Want jy jy is die einde van my
[Chorus]
Gee my net terpentyn
Om die verf af te was tussen jou en my
Nog een slukkie van daai goeie ou wyn
Ek wil alles vergeet wat ons kon beskryf
Want jy is die einde van my
Ja, jy is die einde van my
Ja, jy is die einde van my
Jy is die einde van my
[Outro]
En hier sit ek alweer by 'n tafel vir een
En al was jy hier
Bly ek steeds alleen
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...