album cover
Engele
11.790
Pop
Engele è stato pubblicato il 1 gennaio 2009 da Universal Music (Pty) Ltd. come parte dell'album Gee My
album cover
AlbumGee My
Data di uscita1 gennaio 2009
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Arno Jordaan
Arno Jordaan
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Rudi Claase
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Arno Jordaan
Arno Jordaan
Producer

Testi

Die tyd is nou verby jou hande is nie warm nie
Jy kan nie langer bly
Jou oë het my gegroet ek wil jou nie so los nie maar
Die lewe sê ek moet
Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was
En ek maak jou aan my hart se ritme vas
Want daar is engele wat waak oor jou
Wat jou hand in die lig en die donker vas hou
Daar is engele wat by jou staan
Wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan
En die tyd sal my net liewer maak vir jou
En die jare sal ons drome verder bou
Gesigte teen die muur
Die drome van ons ure saam is elke oomblik hier
Die dag het jou kom haal
En om jou weer te sien sal ek net als in my betaal
Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was
En ek maak jou aan my hart se ritme vas
Want daar is engele wat waak oor jou
Wat jou hand in die lig en die donker vas hou
Daar is engele wat by jou staan
Wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan
En die tyd sal my net liewer maak vir jou
En die jare sal ons drome verder bou
Die tyd is nou verby jou hande is nie warm nie
Jy kan nie langer bly
Jou oë het my gegroet ek wil nie van jou weg gaan nie
Maar die lewe sê ek moet
(Oh-yeah-yeah-yeah)
Engele wat waak oor jou
Wat jou hand in die lig en die donker vas hou
Daar is engele wat by jou staan
Wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan
(Die tyd sal my net liewer maak)
En die tyd sal my net liewer maak vir jou
En die jare sal ons drome verder bou
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...