album cover
Hanne
4598
Afrikaans
Hanne è stato pubblicato il 1 gennaio 2009 da EMI South Africa come parte dell'album Tjailatyd
album cover
Data di uscita1 gennaio 2009
EtichettaEMI South Africa
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM125

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Kyk die hanne die
Die twee hande van my
Waar het ek die
Twee hanne gekry?
Kyk die hanne die
Die twee hanne van my
Die hanne raak oud
Maar daar′s nog nie fout
Met die hanne van 'n ouman, ja-nee
[Verse 2]
Kyk die hanne die
Hulle′t hard gewerk
Doodmaak hanne die
Kan bid in die kerk
Ek kyk die hanne die
Hulle't te lank gewerk
Die hanne is hard
Die hanne kan slat
Die hanne van 'n ouman, ja-nee
[Verse 3]
Ek kyk die palms van my
Was mos nooit vol geld
Hier loop die toekoms vir my
Nes paadjies deur die veld
Ek kyk die hanne van my
Hulle ken net nie geld
Klop aan die deure
Is net vol vere
Die hanne van ′n ouman, ja-nee
[Verse 4]
Kyk die hanne die
Die hande van my
In my jonger dae
Het hul lekker gekry
Ek kyk die hanne die
Die twee hande van my
Die hare geel
Het hulle gestreel
Die hande van ′n ouman, ja-nee
Die hande van 'n ouman, ja-nee
Die hande van ′n ouman, ja-nee
Written by: David Kramer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...