album cover
Dans
11.069
Afrikaans
Dans è stato pubblicato il 19 aprile 2020 da 1276396 Records DK come parte dell'album Die Sluise Van Die Hemel
album cover
Data di uscita19 aprile 2020
Etichetta1276396 Records DK
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM95

Crediti

COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Songwriter

Testi

[Verse 1]
Ons almal weet die wet sê ons moet nie te vinnig ry nie
Ons moet luister na ons leiers en ons moet nie met hulle stry nie
Ons almal weet die wet sê ons moet nie iemand slaan nie
En ons moenie steel nie
[Verse 2]
Maar wat sê die wet as ek en jy vanaand wil dans?
Dalk sê die wet dis vanaand ons laaste kans
[Verse 3]
So, dans, sit jou hande op die knieë, dans
Met jou hande op die steune, dans
Moenie worry wie vir jou kyk nie
[Verse 4]
Dans, steek jou hande in die lug in, dans
Swaai jou heupe in die rondte, dans
Moenie worry as dit simpel lyk nie
[Verse 5]
So ontmoet ek op die dansvloer vir Appel en vir ou Jo Black
Hulle lyk heel styf, ek sê hierdie is 'n losdans plek
Jo begin stadig met 'n two-step rock 'n roll
En Appel begin rustig met 'n moonwalk vooroorrol
[Verse 6]
Uit die Kaap bel 'n ou, hy sê hy staan op Tafelberg
Hy sê hy't jeukerige heupe en die mense kan maar terg
Daar's 'n tyd om te dans en hy sê daai tyd is nou
Hy's ons land se nommer een, hy's die losheup emo
[Verse 7]
Hy dans, met sy hande op die knieë, dans
Met sy hande op die steune, dans
Moenie worry wie vir jou kyk nie
[Verse 8]
Dans, steek jou hande in die lug in, dans
Swaai jou heupe in die rondte, dans
Moenie worry as dit simpel lyk nie
[Verse 9]
In die hart van Natal lyk 'n ou vir my heel bedroef
Hy sê hy't niks om te doen nie en die visvang is maar poef
Ek sê luister, my vlerk, daar's 'n plek waar jy moet wees
Gaan na Margate se strand en dan wys jy vir die mense gees
[Verse 10]
Hy dans, met sy hande op die knieë, dans
Met sy hande op die steune, dans
Moenie worry wie vir jou kyk nie
[Verse 11]
Dans, steek jou hande in die lug in, dans
Swaai jou heupe in die rondte, dans
Moenie worry as dit simpel lyk nie
[Verse 12]
Nou's ons almal lekker los, kom ons kyk nou of die land kan dans
Sit jou hande op jou knieë, dis dalk jou laaste kans
Al is jy oud, al is jy jonk, al is jy bruin, al is jy rooi
Sit jou hande op die steune en begin jou lyf te gooi
[Verse 13]
So, dans, sit jou hande op die knieë, dans
Met jou hande op die steune, dans
Moenie worry wie vir jou kyk nie
[Verse 14]
Dans, steek jou hande in die lug in, dans
Swaai jou heupe in die rondte, dans
Moenie worry as dit simpel lyk nie
Written by: Robbie Wessels
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...