Testi

Onthou jy nog Hoe lank ek in jou oë kon kyk Maar al die ure is net nog versierings Soos die lyne teen jou gesig Ek raak verlore in al jou stiltes Hoe durf jy so vinnig hier weg vlug Ek voel jou intesies is beter, beter as 'n klug Maar sonop die mense kan maar gaan Ek weet ons kan mekaar vervang Maar hoe langer ons terug hou Gaan ons tyd saam berou Jou hart is 'n gang vol geheime Ek veg nog steeds teen al jou seine Kan jy terug kom En in my hart kom bly Ja, in my kom bly Sal jy luister as ek fluister oor wat ek oor jou voel Want al jou hoë mure Hou my buite Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel Want die aand raak later en jy, jy bly steed so koel Maar sonop die mense kan maar gaan Ek weet ons kan mekaar vervang Maar hoe langer ons terug hou Gaan ons tyd saam berou Jou hart is 'n gang vol geheime Ek veg nog steeds teen al jou seine Kan jy terug kom En in my hart kom bly (In my kom, in my kom) Ja, in my kom bly (In my kom, in my kom bly) Maar sonop die mense kan maar gaan Ek weet ons kan mekaar vervang Maar hoe langer ons terug hou Gaan ons tyd saam berou Onthou jy nog hoe lank ek in jou oë kon kyk Maar al die ure is net nog versierings Soos die lyne teen jou gesig, ja
Writer(s): Bernice Van Der Westhuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out