album cover
Plaas Dorp Toe
album cover
Plaas Dorp Toe è stato pubblicato il 21 giugno 2024 da Warner Music Africa come parte dell'album Plaas Dorp Toe - Single
Released21 giugno 2024
EtichettaWarner Music Africa
BPM120
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Was 'n lang paar maande agter my, en die hemel weet ek's moeg
Het die naam van khaki aangetrek en die harde werk gedoen
En ek is trots op wat ek doen, ek's trots op wie ek is
Maar 'n man moet bietjie asemhaal, 'n boer moet bietjie rus
[PreChorus]
En die sweet gaan vanaand by my kop af tap
Vir 'n hele ander rede, my ou maat
[Chorus]
Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes, dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes, dorp toe
Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai
Dan's ons terug op die plaas om mielies te saai
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
'n Bietjie saam met my kom ploeg dorp toe
[Verse 2]
Nou's ons terug in die lande, maar my maat jy moes daar wees
Vertel dit vir die manne, hulle ken die storie reeds
My pa is trots op wat ek doen, hy's trots op wie ek is
Maar selfs die grootste boere moet partykeer bietjie rus
[PreChorus]
En die sweet gaan vanaand by my kop af tap
Vir 'n hele ander rede my ou maat
[Chorus]
Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes, dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes, dorp toe
Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai
Dan's ons terug op die plaas om mielies te saai
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
'n Bietjie saam met my kom ploeg dorp toe
[Bridge]
Ons almal weet dis alweer daai seisoen
Ons almal weet wat ons nou moet doen
[Chorus]
Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes, dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes, dorp toe
Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai
Dan's ons terug op die plaas om mielies te saai
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
'n Bietjie saam met my kom ploeg dorp toe
[Outro]
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
'n Bietjie saam met my kom ploeg dorp toe
Written by: Chris Steyn, Georic Lomas, Marco van Deventer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...