album cover
Die Lyn
album cover
Die Lyn è stato pubblicato il 29 aprile 2017 da WM South Africa come parte dell'album Die Brug
Released29 aprile 2017
EtichettaWM South Africa
BPM85
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
(Oh-oh-oh, oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh, oh-oh-oh)
[Verse 2]
Ons het 'n huis en die muur is wit
Daar's 'n lig in die gang en hy bly altyd gebreek
[Verse 3]
Daar's 'n kaggel in die kamer maar die hout bly min
Die kinders het die tuin en die stoepgoed omgekeer
Jy drink wyn en ek sit net hier
En ek dink aan als wat jy vir my wegsteek
[Chorus]
Daar was 'n lyn
'n Lyn
Maar jy en jou geheim het alles laat verwdyn en als gebreek
En alles weggevee
[Verse 4]
Daar'sss 'n plek in die gang waar ons foto's hang
Hierdie kiekies lag maar jy loop net verby
Nou voel alles koud en die kamers leeg
Die waai van die wind laat my dink aan jou en my
Jy sê totsiens, maar jou soen is koud en ek wonder waar jy gaan
[Chorus]
Daar was 'n lyn
'n Lyn
Maar jy en jou geheim het alles laat verwdyn en als gebreek
En alles weggevee
[Verse 5]
(Oh-oh-oh, oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh, oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh, oh-oh-oh)
[Verse 6]
(Oh-oh-oh, oh-oh-oh)
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...