album cover
Dankie
album cover
Dankie è stato pubblicato il 7 aprile 1969 da Gallo Record Company come parte dell'album Ahoy, Madagaskar, Ahoy!
7 aprile 1969
EtichettaGallo Record Company
BPM90
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
Dankie
Vir hierdie skone môre
Dankie
Vir hierdie nuwe dag
Dankie
Dat U oor my gewaak het deur die donker nag
[Verse 2]
Dankie
Vir al die goeie vriende
Dankie
Vir elke boom en blom
Dankie
Vir al die seëninge wat na my toe kom
[Verse 3]
Dankie
Vir elke kinderlaggie
Dankie
Vir elke sonnestraal
Dankie
Dat ek my weg terugvind waar ek ookal dwaal
[Verse 4]
Dankie
Vir vlaktes en vir berge
Dankie
Vir elke silwer stroom
Dankie
Vir al ons ideale, elke goue droom
[Verse 5]
Dankie
Vir al die goeie vriende
Dankie
Vir elke boom en blom
Dankie
Vir al die seëninge wat na my toe kom
[Verse 6]
Dankie
Vir hierdie skone môre
Dankie
Vir hierdie nuwe dag
Dankie
Dat U oor my gewaak het deur die donker nag
Dankie
Dat U oor my gewaak het deur die donker nag
Written by: Chris Steyn, Trad. Verw Louw
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...