album cover
Die Donker
1633
Afrikaans
Die Donker è stato pubblicato il 3 marzo 2023 da Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals come parte dell'album Vreemdeling
album cover
Data di uscita3 marzo 2023
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM107

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Producer, Mixing Engineer, Executive Producer
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
Mastering Engineer

Testi

[PreChorus]
Ek weet ek lyk soos iemand anders
Ek wens steeds dat ek kon verander
Vreemdeling, die woed van sy brande
Hou jou oë voor jou
[Chorus]
Want die donker kom van agter
Daar's wyn in my gedagtes
Hoe ons skaterend gelag het
Met die fakkel in ons hande
Ons lewe soos die branders
Liefde bo jul verstande
As jy hier voor my staan
Wie se bloed's hier op my hande?
[Verse 1]
Hoe sal ek ooit rustig raak vanaand
Met al die emosies wat deur my gaan?
En sê vir my wie is dan te blaam
As ek ontwaak met, met mes in hand en?
[PreChorus]
Ek weet ek lyk soos iemand anders
Ek wens steeds dat ek kon verander
Vreemdeling, die woed van sy brande
Hou jou oë voor jou
[Chorus]
Want die donker kom van agter
Daar's wyn in my gedagtes
Hoe ons skaterend gelag het
Met die fakkel in ons hande
Ons lewe soos die branders
Liefde bo jul verstande
As jy hier voor my staan
Wie se bloed's hier op my hande? (Oh)
[Verse 2]
Waar kom al die vriende nou vandaan?
Ek sweer ek was eerliker alleen gisteraand
En sê vir my, wie is dan te blaam?
As ek ontwaak met, met mes in hand en
[PreChorus]
Ek weet ek lyk soos iemand anders
Ek wens steeds dat ek kon verander
Vreemdeling, die woed van sy brande
Hou jou oë voor jou
[Chorus]
Die donker kom van agter
Yeah
Die donker kom van agter
[Outro]
Ek weet ek lyk soos iemand anders
Ek wens steeds dat ek kon verander
Vreemdeling, die woed van sy brande
Hou jou oë voor jou
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...