album cover
Sonvanger (Live)
album cover
Sonvanger (Live) è stato pubblicato il 16 dicembre 2022 da Warner Music Africa come parte dell'album Live
AlbumLive
Released16 dicembre 2022
EtichettaWarner Music Africa
BPM136
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar is ‘n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar is ‘n liedjie in die gange waar die son kan sing
Want dis stil in die hoeke van die koue seisoen
Sien wat die wind en die reën aan my doen?
Sonvanger
Ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger
Laat my verstaan hoe ‘n somer sommer so
In die niet kan verdwyn
Laat hom skyn
Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar’s ‘n plekkie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar’s ‘n plekkie in die tuin waar die son kan speel
Sonvanger
Laat my verstaan hoe ‘n somer sommer so
In die niet kan verdwyn
Laat hom skyn
Written by: Valiant Swart
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...