Testi

Liewe liewe jy Hoe gaan dit aan jou kant? Is die gras nog groener? Is dir nuus nog interessant? Liewe liewe jy Is musiek maar net geraas? Is musiek maar net geraas? As die maan weer rustig slaap En die son my wakker maak En die voëls weer begin raas Sal ek uit my bed kan opstaan? Liewe liewe jy Ek sukkel sonder jou My dae voel al hoe stadiger Die lug is minder blou Liewe liewe jy Die wêreld voel maar vaal Liewe liewe jy Hoe gan dit aan jou kant? Is die gras nog groener? Is die nuus nog interessant? Liewe liewe jy Is musiek maar net geraas? Is musiek maar net geraas? As die blare vir my dans Terwyl die wind weer fluister-praat Sal ek op my voete kan staan? En sal ek nog musiek kan maak? Liewe liewe jy Ek sukkel sonder jou My dae voel al hoe stadiger Die lug is minder blou Liewe liewe jy Die wêreld voel maar vaal Liewe liewe jy Hoe gan dit aan jou kant? Is die gras nog groener? Is die nuus nog interessant? Liewe liewe jy Is musiek maar net geraas? Is musiek maar net geraas? (Ooh) (Ooh) (Ooh Liewe liewe jy Hoe gan dit aan jou kant? Is die gras nog groener? Is die nuus nog interessant? Liewe liewe jy Is musiek maar net geraas? Is musiek maar net geraas?
Writer(s): Jacques Geldenhuys Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out