album cover
BONS
176
Alternative
BONS è stato pubblicato il 29 novembre 2024 da Independant come parte dell'album BONS - Single
album cover
Data di uscita29 novembre 2024
EtichettaIndependant
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM125

Crediti

COMPOSITION & LYRICS
Franco Schutte du Toit
Franco Schutte du Toit
Songwriter

Testi

[Intro]
Whoo
[Verse 1]
Hey jy, met die two tone en die loodt in die hand
Met die kop skud, kyk terwyl jou trou ring brand
Ek's die man met die mopkop wat jou girl so van hou
Ja, ek praat Afrikaans, maar ek is niks van jou
En of jy van my hou en of ek hou van jou maak nie saak nie
Maar ek lyk kak in 'n khaki hemp
Whoo
[Verse 2]
Ek dra die hart van die Vrystaat met die styl van die Kaap
Ek is baie dinge, maar ek is geen skaap nie
So wie praat oor Rassie of wil jy my rol?
Of kom ons gooi 'n brandy en ons chat 'n bietjie ball want-
[Chorus]
Ek is nie jy nie, maar ons is ons
Ons kan baklei of ons kan bons
Ek is nie jy nie, maar ons is ons
Ons kan baklei of-
Ons kan bons, uh
Kom ons bons, baby
Whoo
[Verse 3]
Ek is lief vir my rugby en ek braai goeie steak
Ek like dit om 'n stukkie "Boer Soek 'n Vrou" te kyk
En ons het meer in gemeen as wat jy dalk mag dink
Maar toets my, ek toets terug
Of ek swem en of ek sink en-
Trekkers of kitare, kort of lang hare?
Wie gee om wat ek glo dit kom alles van bo
So wat nou meneer two tone?
Sal ons 'n dop skink?
Of gaan ons alweer die koeël doppies laat klink en-
[Chorus]
Ek is nie jy nie, maar ons is ons
Ons kan baklei of ons kan bons
Ek is nie jy nie, maar ons is ons
Ons kan baklei of ons kan bons, uh
Kom ons bons, baby
Wooh
[Verse 4]
So ek stap in by 'n bar in Bloemfontein met die naam "Die Windpomp
Dis helder belig
Os du Randt sit in die hoek, brandy in die hand
Dis nie lank nie en 'n moerse groot toppie kom tik my op die skouer en hy slaan straight oor Engels toe hy vra
"So when did your father die?"
Ek sê vir hom, "No, my father didn't die"
Hy sê, "Now how the fuck did he allow hair like this?"
Ek sê, "I'm from Cape Town"
Hy's soos, "Oh okay, as long as you're not from here pal"
Whoo
Written by: Franco Schutte du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...