album cover
Dis Jy (Live)
402
In Tour
Afrikaans
Dis Jy (Live) è stato pubblicato il 15 ottobre 2021 da CoolerBox Records come parte dell'album Zonneblom
album cover
Data di uscita15 ottobre 2021
EtichettaCoolerBox Records
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM111

Testi

[Verse 1]
Daar's iets wat jy nie weet nie
Jy's al waaraan ek dink
[Verse 2]
My kaal hande
En die klavier se vals musiek
Maar jy wou dans
[PreChorus]
En jy het so hard probeer
Om dit alles te gee, alles te gee vir nou
Dit het my elke keer verteer
En ek soek jou meer
[Chorus]
Dis jy, dis jy
Waaroor ek altyd skryf
Dis jy, dis jy
Ek kan skilder oor jou rym
[Verse 3]
Dans met my
Al kan ons voete gly
Dans met my
[Verse 4]
Daar's iets wat jy nie weet nie
Elke lovesong gaan oor jou
[Verse 5]
Ek proe jou in my koffie
Jy's 'n cheeky meisiekind
Ek dink jy's blind
[PreChorus]
En jy het te lank probeer
Om dit alles te gee, alles te gee en nou
Dit het my elke keer verteer
En ek soek jou weer
[Chorus]
Dis jy, dis jy
Waaroor ek altyd skryf
Dis jy, dis jy
Ek kan skilder oor jou rym
[Verse 6]
Dans met my
Al kan ons voete gly
Dans met my
[Verse 7]
Daar's iets wat jy nie weet nie
Ek skryf nogsteeds lovesongs oor jou
Net oor jou
Ek voel jou in my wonde
Ek is desperaat vir jou
Written by: Cezaan Sonnekus
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...