Video musicale
Video musicale
Crediti
PERFORMING ARTISTS
Ruhan Du Toit
Lead Vocals
Johan Oberholzer
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Marco van Deventer
Background Vocals
Murray Lubbe
Background Vocals
Ricus Nel
Concertina
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Murray Lubbe
Mixing Engineer
Paulo Azevedo
Producer
Testi
[Chorus]
Ek hou van
Koffie, twee suiker, my bier lekker koud
Brandewyn trippel en jou bietjie stout
Ek hou van biltong
'n Kampvuur, my steak bietjie rou-ou-ou
Maar hou die meeste van jou
[Verse 1]
Saterdag maak ons 'n ma se lawaai
Slaai is vir hase so bring daar 'n pie
Ek het oorgenoeg hout en die ysies is koud
Wag vir jou, wag vir jou
[Verse 2]
Ek kies 'n blom bo 'n bul of 'n haai
Laaikie 'n ou wat met charcoal wil braai
En 'n kortbroek en plakkies lyk mooi in my bakkie
Die res makie sakie
[Chorus]
Ek hou van
Koffie, twee suiker, my bier lekker koud
Brandewyn trippel en jou bietjie stout
Ek hou van biltong
'n Kampvuur, my steak bietjie rou-ou-ou
Maar hou die meeste van jou
[Verse 3]
Sondag lê al die beseerdes en huil
Vroulief skel uit want die vloere is vuil
Kap 'n disprin en koffie en speel bietjie golf
Dan's jy reg, dan's jy reg
[Verse 4]
Twee uur kom nader, versoeking is hier
Dalk nog 'n glasie of net nog 'n bier
Ag, kom loer net gou in by my voor ek myself kan kry
Ruk ons kitare weer uit
[Chorus]
Ek hou van
Koffie, twee suiker, my bier lekker koud
Brandewyn trippel en jou bietjie stout
Ek hou van biltong
'n Kampvuur my steak bietjie rou-ou-ou
Maar hou die meeste van jou
Hey
[Bridge]
Ek hou van
Koffie, twee suiker, my bier lekker koud
Brandewyn trippel en jou bietjie stout
Ek hou van biltong
'n Kampvuur, my steak bietjie rou-ou-ou
[Verse 5]
Ek hou van
Laat aande kuier, die groen en die goud
Hey
Chutney braaibroodjies, kameeldoring hout
Ek hou van biltong
'n Kampvuur, my steak bietjie rou-ou-ou
Maar hou die meeste van jou
Written by: Johan Oberholzer

