album cover
Beweeg
album cover
Beweeg è stato pubblicato il 15 dicembre 2023 da Vonk Musiek come parte dell'album Die Rower
Released15 dicembre 2023
EtichettaVonk Musiek
BPM131
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
My hart is lank verlate
My lyf is moeg en seer
My blomme soek haar water
Terwyl ek val probeer ek keur die vellies verbreek
Breek ek haar hart in die wolke
[Verse 2]
Want niks kan binne my groei nie
My wese lê in stof
En as ek my lus verloor vir lewe dan waas daar iets wat om my sweef
En ek sien jou gesig
En ek voel weer die lug
[Chorus]
So kan ek sit op my hurke, ek's bekommerd en bleek
Ek verdwaal in die son waar niemand niks van my weet
Beweeg my vorentoe ek smeek
[Chorus]
Ek soek haar oë om te help om deur die storms te breek
Sy't my voete laat smelt om my op te beweeg
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
[Verse 3]
Al lewe al my are, maar gee ek als vir liefde weg
En ek verkoop my laaste hoop om jou lyf te vang
Al mis ek weer, en dis my skuld as jy breek
Jy breek my hart in die wolke
[Chorus]
So kan ek sit op my hurke, ek's bekommerd en bleek
Ek verdwaal in die son waar niemand niks van my weet
Beweeg my vorentoe ek smeek
[Chorus]
Ek soek haar oë om te help om deur die storms te breek
Sy't my voete laat smelt om my op te beweeg
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
[Chorus]
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...