album cover
Mia
album cover
Mia è stato pubblicato il 24 ottobre 2025 da Universal Music (Pty) Ltd. come parte dell'album Die Skille - Single
24 ottobre 2025
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM100
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Ek wonder wats jou nommer
Ek wonder wats jou naam
Ek wonder waar jy sal wees oor 20 jaar
In die wêreld
Dalk met n kêrel
Of getroud in die Paarl
Ek wonder hoe gaan dit met jou ma en jou pa
En Dans hulle nog voor kaggel op Theuns Jordaan
Is hulle liefde nog spontaan
Ek wonder sommer
Oe oe oe
Ek wonder sommer
Ek weet ek moet dit nie sê nie
Maar ek kan dit nie meer inhou nie
Mia
Mia
Dis nie wat ek wil hê nie
Maar ek kan dit nie meer wegsteek nie
Mia
Mia
Word liefde nog geraam
Hel as so iets nog bestaan
Ek wonder sommer
Oe oe oe
Ek wonder sommer
Ek weet nou wats jou nommer
Ek weet nou wats jou naam
Ek weet wies die een wat na jou gaan staar
In die sonlig, Op ‘n Sondag, ‘n Salige Sondag
Ek wonder hoe gannit met jou ouma Anna
is oupa nog shanana
Vertel my jou planne
Het jou nommer verander
oe oe oe
Ek wonder sommer
Ek weet ek moet dit nie sê nie
Maar ek kan dit nie meer inhou nie
Mia
Mia
Dis nie wat ek wil hê nie
Maar ek kan dit nie meer wegsteek nie
Mia
Mia
Word liefde nog geraam
Hel as so iets nog bestaan
Ek wonder sommer
Oe oe oe
Ek wonder sommer
As alles om ons swart raak
Weet net dat jy saak maak
As alles om ons brand vat my hand
Kan ons sien in donker
Ek wonder
As alles om ons swart raak
Weet net dat jy saak maak
As alles om ons brand vat my hand
Kan ons sien in donker
Of gaan ons onder
Ek weet ek moet dit nie sê nie
Maar ek kan dit nie meer inhou nie
Mia
Mia
Dis nie wat ek wil hê nie
Maar ek kan dit nie meer wegsteek nie
Mia
Mia
Word liefde nog geraam
Hel as so iets nog bestaan
Ek wonder sommer
Oe oe oe
Ek wonder sommer
Oe oe oe
Ek wonder sommer
Ek wonder sommer
Ek wonder sommer
Written by: Daniel Marais, EWALD JANSEN VAN RENSBURG
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...