album cover
album cover
00:00
00:20
00:35
00:40
00:55
01:05
02:25
02:35
02:45
03:05
00:00
03:12
Ultimi 7 giorni
Shotgun è stata scoperta più frequentemente a circa 55 secondi dall'inizio la canzone durante la settimana passata

Testi

[Verse 1]
Ek soek jou in die aande hier langs my
My oversized T-Shirt oor jou lyf
Champagne Sundays
Brunch en Blue Lagoon Mondays
Kaal voete in die gange van my huis
Silhouette van die stories wat ons skryf
Ek mis jou langer met die ure
Ek mis die movies wat ons skyn teen die mure
[PreChorus]
In die strate waar ons bly
Bly, bly
[Chorus]
Ek wil hê jy moet shotgun ry
Tussen die lyne van my
Jy is 'n droom en ek weier om wakker te word
Ek wil hê jy moet shotgun ry
Tussen die lyne van my
Jy is 'n droom en ek weier om wakker te word
[Verse 2]
Ek soek jou in die maanlig in Bloemfontein
Kwart voor elf waar die straatlig kinders skyn
Jou camel light verblind die donker
Ek's flippin lief vir jou elke sekonde
[PreChorus]
In die strate waar ons bly
Bly, bly
[Chorus]
Ek wil hê jy moet shotgun ry
Tussen die lyne van my
Jy is 'n droom en ek weier om wakker te word
Ek wil hê jy moet shotgun ry
Tussen die lyne van my
Jy is 'n droom en ek weier om wakker te word
[Bridge]
Jy hou my wakker in die aande
Deur die lug, deur die rook vir maande
Jy't jou skadu teen die muur vergeet
Jy het goed steeds deur die jare
[Chorus]
Ek wil hê jy moet shotgun ry
Tussen die lyne van my
Jy is 'n droom en ek weier om wakker te word
Ek wil hê jy moet shotgun ry
Tussen die lyne van my
Jy is 'n droom en ek weier om wakker te word
Ek wil hê jy moet shotgun ry
Tussen die lyne van my
Jy is 'n droom en ek weier om wakker te word
Written by: Daniel Marais, Marno van der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...