album cover
Afgrond
album cover
Afgrond è stato pubblicato il 5 dicembre 2025 da Warner Music Africa come parte dell'album Simptome - EP
Released5 dicembre 2025
EtichettaWarner Music Africa
BPM139
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
Kloppende kop
Moeg gedink
Fake ’n smile
Ek gee in
Help my hier uitkom
Ek is gatvol
Nodig iets om my kop te laat chill
[PreChorus]
In my bed, waar ek verdwyn
In my kussing verloor ek syn
Van my realiteit
[Chorus]
Soen my
Trek my terug van die afgrond
Red my
Ek sit vas in die afgrond
Ek weier om te lewe
Sonder jou lippe op myne
[Verse 2]
’n Slaaf vir werk
Werk vir geld
Fake ’n life
Ek gee op
Stop voor die huis
Blaas die dag uit
Knyp my oë toe
Val alweer uit
[PreChorus]
In my bed, waar ek verdwyn
In my kussing verloor ek syn
Van my realiteit
[Chorus]
Soen my
Trek my terug van die afgrond
Red my
Ek sit vas in die afgrond
Ek weier om te lewe
Sonder jou lippe op myne
[Verse 3]
Jy weet ek was lief vir jou
Daar vir jou
My hele f* hart was oop vir jou
Was jy lief vir my of verlief op my?
Want dit alles voel net so fake vir my
Kan ek net ’n klein stukkie waarheid kry?
Ek wil weet wanneer en waar was jy
Toe jy besig was om my vriend te vry
Het jy darem gestop om te dink aan my?
[PreChorus]
In my bed, waar ek verdwyn
In my kussing verloor ek syn
Van my realiteit
[Chorus]
Soen my
Trek my terug van die afgrond
Red my
Ek sit vas in die afgrond
En ek weier om te lewe
Sonder jou lippe op myne
[Outro]
Sonder jou lippe op myne
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...