album cover
Gevaar
167
Afrikaans
Gevaar è stato pubblicato il 31 luglio 2026 da Vonk Musiek come parte dell'album Gevaar - Single
album cover
Data di uscita31 luglio 2026
EtichettaVonk Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM131

Testi

[Intro]
Wilde storm in my somer, ek soek nog
[Verse 1]
Daar is geen hande wat vat soos joune
Niemand wat my smelt in die koue nag
Ek dink ek's klaar gewag
Ek ken die stories van al jou ekse
Jy sê jys' klaar geleer aan jou lesse en dis
Nou tyd om groot te raak
[PreChorus]
Almal in die dorp ken jou naam
Is dit 'n teken van gevaar?
[Chorus]
Want jy's 'n-
Wilde storm in my somer, ek soek nog
Ek's nuuskierieg hoe jy almal so uitlok
Jy kan vat wat jy wil, vat meer
Ek sal jou nog nuwe dinge leer
Kom en draai my in die rondte tot laat nag
Ek hoor jy's eintlik die grootste rooi vlag
Almal voor jou was te sag vir my
Lyk my ons twee gaan nog lekker stry
Ek weet jy's als behalwe soet
Maar dis presies wat ek soek
[Verse 2]
Ek probeer wegkom van al jou kyke
Maar kan nie ophou wens jy's myne
Ek's diep
Diep in jou moeilikheid
[PreChorus]
Almal in die dorp stem saam
Jy is 'n teken van gevaar
[Chorus]
Want jy's 'n-
Wilde storm in my somer, ek soek nog
Ek's nuuskierieg hoe jy almal so uitlok
Jy kan vat wat jy wil, vat meer
Ek sal jou nog nuwe dinge leer
Kom en draai my in die rondte tot laat nag
Ek hoor jy's eintlik die grootste rooi vlag
Almal voor jou was te sag vir my
Lyk my ons twee gaan nog lekker stry
Ek weet jy's als behalwe soet
Maar dis presies wat ek soek
[Bridge]
Soek, soek, dis presies wat ek soek
Soek, soek, dis presies wat ek soek
[Chorus]
Want jy's 'n-
Wilde storm in my somer, ek soek nog
Ek's nuuskierieg hoe jy almal so uitlok
Jy kan vat wat jy wil, vat meer
Ek sal jou nog nuwe dinge leer
Kom en draai my in die rondte tot laat nag
Ek hoor jy's eintlik die grootste rooi vlag
Almal voor jou was te sag vir my
Lyk my ons twee gaan nog lekker stry
Ek weet jy's als behalwe soet
Maar dis presies wat ek soek
Ek weet jy's als behalwe soet
Maar dis presies wat ek soek
Written by: Annelie du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...