album cover
Verseker Beter
album cover
00:00
00:10
00:20
00:40
02:25
00:00
02:54
Ultimi 7 giorni
Verseker Beter è stata scoperta più frequentemente nei primi secondi di la canzone durante la settimana passata

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Ek's daai tipe ou
Wat jou vas sal hou
Sal jou op my hande dra
Dalk 'n soentjie vra
Daai tipe ou
Wat jou ma van hou
Bietjie skaam en teruggetrokke
Sukkel om te sê wat my hart wil hê
[Chorus]
Jy is verseker net beter
As al die ander girls
Ek kan my oë nie van jou af hou
As jy met my praat
Verseker beter op die plaas is jy die baas
Jy weet dit, ek weet dit
Ons is vir mekaar bedoel
[Verse 2]
Jy's daai tipe girl
Wat elke ou wil trou
Sê my dink jy ook aan my
Of mors ek net my tyd?
Daai tipe girl
Wat jou eenkant hou
Sê my sal jy met my dans?
Gee my net 'n kans
Oor wat ek wil sê
[Chorus]
Jy is verseker net beter
As al die ander girls
Ek kan my oë nie
Van jou af hou nie
Verseker net beter
Op die plaas is jy die baas
Jy weet dit, ek weet dit
Ons is vir mekaar bedoel
[Bridge]
Saam is ons beter in die bosveld
Beter op die strand
Beter met ons altwee se tone in die sand
Beter by die plaasdam
Beter in die land
Beter as ons stroop
En nuwe mielies plant
[PreChorus]
Jy is verseker net beter
Ek kan my oë nie van jou af hou nie
Verseker beter
Ek kan my oë nie van jou af hou nie
[Chorus]
Jy is verseker net beter
As al die ander girls
Ek kan my oë nie
Van jou af hou nie
Verseker net beter
Op die plaas is jy die baas
Jy weet dit, ek weet dit
Ons is vir mekaar bedoel
Written by: Austin Hulme, Elandri Hulme, Wentzel Oosthuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...