album cover
Lyftaal
101
Afrikaans
Lyftaal è stato pubblicato il 21 agosto 2026 da Select Musiek come parte dell'album Lyftaal - Single
album cover
Data di uscita21 agosto 2026
EtichettaSelect Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM106

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Die ligte brand jou silhoeët
Jou lyf sê als wat jy nie sê nie
Ek probeer wegsteek wat ek wil doen
In my kop het ons alreeds gesoen
[Verse 2]
Jou oë praat reguit met my
Maar jou stoute glimlag sê hou verby
Elke draai trek my nader aan jou
Swaartekrag wat my hier hou
[Chorus]
Dis jou lyftaal wat met my praat
Sê alles wat jou lippe uitlaat
Elke draai, elke swaai, elke haartjie wat waai
Laat my beheer verloor
Ja, jou lyftaal
Geen vertaling nodig vanaand
Dis duidelik dat ons twee mekaar mooi verstaan
Jou lyftaal
Roep my nader om te dans
[Verse 3]
Daai ritme van jou trek my in
Ek en jy weet dis net die begin
Maar dit alles maak nou vir my sin
Om te kyk en nie te voel is net te min
[Chorus]
Dis jou lyftaal wat met my praat
Sê alles wat jou lippe uitlaat
Elke draai, elke swaai, elke haartjie wat waai
Laat my beheer verloor
Ja, jou lyftaal
Geen vertaling nodig vanaand
Dis duidelik dat ons twee mekaar mooi verstaan
Jou lyftaal
Roep my nader om te dans
[Bridge]
Ons het vanaand nie woorde nodig nie
Jou heupe praat direk met my
En daai kyk kan 'n veldbrand stig
En ek voel hoe dit brand
[Chorus]
Dis jou lyftaal wat met my praat
Sê alles wat jou lippe uitlaat
Elke draai, elke swaai, hoe jou hare wil waai
Laat my beheer verloor oor en oor
[Chorus]
Dis jou lyftaal wat met my praat
Sê alles wat jou lippe uitlaat
Elke draai, elke swaai, elke haartjie wat waai
Laat my beheer verloor
Dis jou lyftaal
Geen vertaling nodig vanaand
Dis duidelik dat ons twee mekaar mooi verstaan
Jou lyftaal
Roep my nader om te dans
Written by: Danny Smoke
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...