Video musicale

In primo piano

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Heinz Winckler
Heinz Winckler
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Heinz Winckler
Heinz Winckler
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics

Testi

Die lang pad huistoe le nog voor Ek kon jou verlange op jou voice mail hoor Ek weet dis laat Baby lekker slaap xoxo Ek sal jou met n soen kom wakker maak Uhmm mmm mmm Al waaraan ek kan dink Jaa,, al waaraan ek kan dinnnkkk Dis daai 20 minute voor ons op moet staan Dis daai wakker word oomblik NET ONS 2 SAAM Ons le en kyk na mekaar Daai stop voor die storm Kan die heel aand na jou staar Dis daai 20 minute voor die weker lawaai Dis jou wakker word oe wat jou droom verraai Net nog 1 minuut Daai stop voor die storm Speel n oomblik of 2 Ek wag vir die liggies Van die stad Die maan se strale Verlig die kronkelpad Sing saam met die songs op die radio En elke woord laat my dink aan my en jou Al waaraan ek kan dink Jaa al waaraan ek kan diiinnnnnkkkkk Dis daai 20 minute voor ons op moet staan Dis daai wakker word oomblik NET ONS 2 SAAM Ons le en kyk na mekaar Daai stop voor die storm Kan die heel aand na joi staar Dis daai 20 minute voor die weker lawaai Dis jou wakker word oe wat jou droom verraai Net nog n minuut Daai stop voor die storm Speel n oomblik of 2 15 km voor ek langs jou le Voor inkruip tyd En ek die deur toe sluit 10 minute is wat die GPS se En gaan ons twee Lepel le Dis daai 20 minute voor ons op moet staan Dis daai wakker word oomblik NET ONS TWEE SAAM Ons le en kyk na mekaar Daai stop voor die storm Ek kan die heel aand na jou staar Dis daai 20 minute voor die weker lawaai Dis jou wakker word oe wat jou droom verraai Net nog n minuut Daai stop voor die storm Teen n oomblik of 2 Dis deur n oomblik N oomblik N oomblik of 2
Writer(s): Don Kelly, Marc Brendon, Heinz Winckler, Alette Winckler Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out