ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Leon Schuster
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Leon Schuster
Songwriter
歌詞
Is jy dan bang, Johanna?
Vir die Springbok span, Johanna?
Hy gaan jou byt jong, hy maak so goo, Johanna
Is jy dan bang, Johanna?
Vir die Springbok span, Johanna?
Hy gaan jou byt, ja, hy maak so goo, Johanna
Want hier vandaan na Loftus
Sit 'n skop die potmis
Of cource, ja, daar's nou maar wors, ja
Want hier vandaan na Kaapstad
Loop 'n hun so kaalgat
Of cource, ja, daar's nou maar wors, ja
Is jy dan bang, Johanna?
Vir die Springbok span, Johanna?
Hy gaan jou byt jong, hy maak so goo, Johanna
Is jy dan bang, Johanna?
Vir die Springbok span, Johanna?
Hy gaan jou byt, ja, hy maak so goo, Johanna
Want die manne wat die bok oppas
Trap diep aan die bokmis vas
En die manne wat die bokke wil melk
Die melk die paddu vol
En die bad hier loop nou oor
En die manne wat suip aan hier voor
My ma is alleen hier blom
Wat daar diep by die Vrystaat kom
Ai-jai-jai, jai-jai
Sy's die bok se tie-la-lie
Maar sy ken nie sy mie-la-lie
En sy't gaat hom ook nie sie-la-lie
Ai-jai-jai, jai-jai-jai
Sy's die bok se tie-la-lie
Maar sy ken nie sy mie-la-lie
En sy't gaat hom ook nie sie-la-lie
Is jy dan bang, Johanna?
Vir die Springbok span, Johanna?
Hy gaan jou byt jong, hy maak so goo, Johanna
Is jy dan bang, Johanna?
Vir die Springbok span, Johanna?
Hy gaan jou by jong, hy maak so goo, Johanna
Daar by die pie-ta-la-tie, pie-ta-la-tie groen en goud
Daar's nie fout nie met die ou'tjie in die groen en goud
Pie-ta-la-tie, pie-ta-la-tie groen en goud
Hy maak nie fout nie daardie ou'tjie in die groen en goud
Want die bok het klaar besluit
Ooh die bokke het klaar besluit
Ja, die bokke het klaar besluit
Om die Aussie te beskuit
Mmh die bok gaan die Aussie beskuit, ja
Die bok gaan die Aussie beskuit
Uh, die bok gaan die Aussie beskuit
Daar in die hitte van die struid
Daar by die pie-ta-la-tie, pie-ta-la-tie groen en goud
Daar's nie fout nie met die ou'tjie in die groen en goud
Pie-ta-la-tie, pie-ta-la-tie groen en goud
Hy maak nie fout nie daardie ou'tjie in die groen en goud
Is jy dan bang, Johanna?
Vir die Springbok span, Johanna?
Hy gaan jou byt jong, hy maak so goo, Johanna
Is jy dan bang, Johanna?
Vir die Springbok span, Johanna?
Hy gaan jou gooooo
Pie-ta-la-tie, pie-ta-la-tie groen en goud
Written by: Leon Schuster