ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Corrazerwas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Corrazerwas
Songwriter
歌詞
[Verse 1]
Op die pad na wie weet waar in die avontuur verdwaal
Al moet jy geld uithaal sal dit jou ryker maak
[Verse 2]
En waar ook al die reis jou lei sal perspektief jou kry
En hoe ook al die tyd jou jaag wees dit 'n tree vooruit
[Chorus]
Ja, die lewe gee
Net soveel tyd
So leef jou in en leef jou uit
Loop lig wees vry
[Verse 3]
By onbekende nasies, onverkende spasies
Binne die migrasie lê die inspirasie
[Verse 4]
En waar ook al die reis jou lei sal perspektief jou kry
En hoe ook al die tyd jou jaag wees dit 'n tree vooruit
[Chorus]
Ja, die lewe gee
Net soveel tyd
So leef jou in en leef jou uit
Loop lig wees vry
[Chorus]
Ja, die lewe gee
Net soveel tyd
So leef jou in en leef jou uit
Loop lig wees vry (Lig wees vry, lig wees vry)
Written by: Corrazerwas