ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
John James
John James
Performer
COMPOSITION & LYRICS
C. Delport
C. Delport
Composer
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer
J.Janse v Rensburg
J.Janse v Rensburg
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Producer

歌詞

Sterre val uit die hemel
Uit die hande van die engele
Skadulose maanlig, afgesonder van mekaar
Op die pad leeg geloop
En op die strand vind ek hoop
In die son is ek gedoop
Die stilte maak my oë weer oop
Die stilte van die stemme maak my oë weer oop
Ek sien die pyn van al die mense, maar die hoop bly ook
Ons gaan veg, ons is sterk
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Die stilte van die stemme maak my oë weer oop
Ek sien die pyn van al die mense, maar die hoop bly ook
Ons gaan veg, ons is sterk
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die hele wêreld skree vanaand
Ons almal een vir een, staan saam
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die heelal ons stem hoor vanaand
Ons almal soos 'n koor vanaand
Ek wens jy kon verstaan, ek wens ek kon dit verduidelik
Ek wens daar was nie die onsekerheid in my nie
Ek is vas sonder hoop, in 'n sel van my emosies
Ek kan dit nie bekostig nie, ek’s veronderstel om te fokus
En ek het monde om te voer al het ek diep wonde wat oop is
Dit bloei stadig uit maar dit raak mos beter as ons groot is
Dit is reg voor jou oë, hoe kan jy al die tekens so mis?
I'd part the sea for you like I was Moses, glo dit
Ek belowe dit kan nie erger raak nie, so wat lê voor ons?
Ek skree en veg nog steeds vir niks, maar ek soek wat oor is
In die donker vergeet ons almal wat hoop is
As dit so is dat ons gebore is om dood te gaan, dan is dood die waarborg
Waar staan ons, die pyn en depressie kort my aandag
Maar waar gaan ek, ek weet nie maar ek kry jou sodra ek daar is
Ek skree harder, ek smeek vir die hemel, "Red my Vader"
So gee aandag, die duiwel terg en vanaand gaan dans ek
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die hele wêreld skree vanaand
Ons almal een vir een, staan saam
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die heelal ons stem hoor vanaand
Ons almal soos 'n koor vanaand
Die stilte van die stemme maak my oë weer oop
Ek sien die pyn van al die mense, maar die hoop bly ook
Ons gaan veg, ons is sterk
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Die stilte van die stemme maak my oë weer oop
Ek sien die pyn van al die mense, maar die hoop bly ook
Ons gaan veg, ons is sterk
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die hele wêreld skree vanaand
Ons almal een vir een, staan saam
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die heelal ons stem hoor vanaand
Ons almal soos 'n koor vanaand
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die hele wêreld skree vanaand
Ons almal een vir een, staan saam
Almal saam alleen
Almal saam alleen
Laat die heelal ons stem hoor vanaand
Ons almal soos 'n koor vanaand
Die stilte van die stemme maak my oë weer oop
Ek sien die pyn van al die mense, maar die hoop bly ook
Ons gaan veg, ons is sterk
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Ons het ons merk gelos
Written by: C. Delport, J.Janse v Rensburg, N. Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...