ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
John James
John James
Performer
Loufi
Loufi
Vocals
Chris Delport
Chris Delport
Vocals
James Janse v Rensburg
James Janse v Rensburg
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Sven Blumer
Sven Blumer
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Chris Delport
Chris Delport
Composer
James Janse v Rensburg
James Janse v Rensburg
Composer
Jean-Luc Handel
Jean-Luc Handel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

歌詞

Soek na die lewe, soek na vrede
Soek na die dinge wat jou aan die lewe kan hou
Soek na die lewe, soek na vrede
Soek na die dinge wat jou
Liewe genade
Die woorde raak al hoe minder soos die passie verdwyn
I'll never let another man's hands take me to my grave
Letting go of the past kinda drives me insane
En my need om te wen is net my fuel vir die flame
I'm either living in a dream of ek lewe op die druppel
Nightmare kolskoot reguit in die middel
You know it's kinda crazy when your story is a riddle
En die bottel is die mikpunt mik net vir die middel
Sick of living met die minste
Ek soek die money munte
Money must be giftig
Wat leer ons vir die kinders
Living like a rockstar
Living like a misfit
Living like I’m 'bout to lose my life and I’m not gonna miss it
Soek na die lewe, soek na vrede
Soek na die dinge wat jou aan die lewe kan hou
Soek na die lewe, soek na vrede
Soek na die dinge wat jou
Liewe genade
My wêreld draai ek voel die skade
Die mure bewe soos die snare
Sien elke druppel bring my nader
Liewe genade
Liewe genade
My wêreld draai ek voel die skade
Die mure bewe soos die snare
Sien elke druppel bring my nader
Liewe genade
Vat my terug na back pedals
Pers kombers en my dad melow
Tot die dop skop en die speakers
Reach all max level
Vat my terug na toe tannie Nieta
My en my bra vang
Die monza steel vir die fun
En kar valves doppies vir ons fietse
Daai’si siekste
Tyd as tiener
Vir die spiene
Zol pof en af cool blok met ‘n paar biere
Sonder brieke geen minute
Ons is tieners
Trek aan daai zol
En ert vir ‘n paar ure
Maar
While we chasing the fame
And kyking ‘n lyn
And making sure that all of us pay
Me
I just wanna remember the days
For when all of this verdwyns
Ons
Soek na die lewe, soek na vrede
Soek na die dinge wat jou aan die lewe kan hou
Soek na die lewe, soek na vrede
Soek na die dinge wat jou
Liewe genade
My wêreld draai ek voel die skade
Die mure bewe soos die snare
Sien elke druppel bring my nader
Liewe genade
Liewe genade
My wêreld draai ek voel die skade
Die mure bewe soos die snare
Sien elke druppel bring my nader
Liewe genade
Verlaat weer
Die tye wat my wou afbreek
Die golwe wat my wou omkeer
Verander nie my menswees
Verlaat weer
Die tye wat my wou afbreek
Die golwe wat my wou omkeer
Verander nie my menswees
Verslaaf aan nie myself wees
Liewe genade
My wêreld draai ek voel die skade
Die mure bewe soos die snare
Sien elke druppel bring my nader
Liewe genade
Liewe genade
(I'm either living in a dream of ek lewe op die druppel)
My wêreld draai ek voel die skade
(Nightmare kolskoot reguit in die middle)
Die mure bewe soos die snare
(I walk it like a tightrope, ek lewe op die edge)
Sien elke druppel bring my nader
(My lewe begin flash)
Liewe genade
(Sodom en Gomorrah boy yeah we only take cash)
Written by: Chris Delport, James Janse v Rensburg, Jean-Luc Handel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...