ミュージックビデオ

特集

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Janie Bay
Janie Bay
Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Songwriter
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
Jaco S Venter
Jaco S Venter
Songwriter
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

歌詞

Mikrogolfoond mense marseer Wanbegrip wanbalans wanbeheer Weggedraai met die son op hul rûe Ek verkies die son op my gesig En ek sal nooit weer terug gaan nie Ek sal nooit weer terug gaan nie Ek sal julle nooit tevrede Tevrede stel nie Hou jou kop vas Die probleem is net dat Ek nie weet wie ek is nie En hierdie kan nog lank vat Hierdie kan nog seermaak Kan ons maak of ons vir ewig kan leef? Sal ons ons geheime boodskappe vergeet? Fluister kliphard speel so sag as wat jy kan Soen so veel as wat jy wil Soen so veel as wat jy wil Hou my net vas die werklikheid is dat Ek nie weet wie ek is nie En hierdie gaan nog lank vat Hierdie gaan nog seermaak Kan ons maak of ons vir ewig kan leef? Sal ons ons geheime boodskappe vergeet? Fluister kliphard speel so sag as wat jy kan Soen so veel as wat jy wil Soen so veel as wat jy wil Soen so veel as wat jy wil (Soen so veel as wat jy wil) Soen so veel as wat jy wil
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out