クレジット

PERFORMING ARTISTS
Lucas Maree
Lucas Maree
Vocals
Pierre Schnehage
Pierre Schnehage
Fretless Bass Guitar
Blackie Swart
Blackie Swart
Guitar
Harold Schenk
Harold Schenk
Keyboards
Francois Scheepers
Francois Scheepers
Bass
Stef Kruger
Stef Kruger
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Lucas Maree
Lucas Maree
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Lucas Maree
Lucas Maree
Producer

歌詞

[Chorus]
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Want daarmee was die wêreld vir my oral immergroen, ja
Ek sou kon doen met 'n miljoen
[Verse 1]
Ek is moeg vir die gesukkel van my dag tot dag bestaan
En die gewonder oor die geld as ons dalk iewers heen wil gaan
En die karre wat nie werk nie maak my werklik nou gedaan
En die deepfreeze het jou waarlik ook weer laasnag gaan staan
[Chorus]
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ja, ek sou myself met net ses nulle kon versoen, ja
Ek sou kon doen met 'n miljoen
[Verse 2]
Ek werk my oor 'n mik net om belasting te betaal
En nou is ek ook hoeka op 'n splinternuwe skaal
Ja, die wet van Transvaal vreet al my kapitaal op
En die rentekoerse hou my oor die algemeen maar kaal
[Chorus]
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ja, ek sou myself met net ses nulle kon versoen, ja
Ek sou kon doen met 'n miljoen
[Chorus]
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Want daarmee was die wêreld vir my oral immergroen, ja
Ek sou kon doen met 'n miljoen
[Verse 3]
Ek soek nie baie geld nie net 'n klein ou fortuintjie
'n Vliegtuig, en 'n seiljag, selfs al is dit net 'n kleintjie
Ek dink nie ek wil ryk wees nie; ek wil net graag genoeg hê
Om so lank as wat ek wil in my jaccuzi te kan lê
[Chorus]
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ja, ek sou myself met net ses nulle kon versoen, ja
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Written by: Lucas Maree
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...