ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
COMPOSITION & LYRICS
Rohan Britz
Songwriter
Zurilda Zuri
Songwriter
Daryll De Lange
Songwriter
歌詞
Songs op die radio
Laat my dink aan jou
Elke een gaan net oor jou
Ag se my toe, ag se my, waars jy nou
Laat my dink aan al ons tye saam
Wil Dit harder sit en woorde gaan
Ag se my toe, ag se my, waars jy nou
Ek wil jou by my he
Waar is jy vanaand
Wil my arms om jou vou, Jou wys ons hoort nou saam
Ek wil jou by my he
Waar is jy vanaand
Ag se my waars jy nou, Maak my onthou
Ek mis jou
Sit die radio aan
En ons song kom aan
Ek dink aan jou en die woorde gaan
Ag se my toe, ag se my, waars jy nou
Ek weet dit laat jou ook dink aan my
Dit speel elke keer as jou Cell foon lui
Ag gee my n kans, n laaste kans saam met jou
Ek wil jou by my he
Waar is jy vanaand
Wil my arms om jou vou, Jou wys ons hoort nou saam
Ek wil jou by my he
Waar is jy vanaand
Ag se my waars jy nou, maak my onthou
Ek mis jou
Ek wil jou by my he
Waar is jy vanaand
Wil my arms om jou vou, Jou wys ons hoort nou saam
Ek wil jou by my he
Waar is jy vanaand
Ag se my waars jy nou, maak my onthou
Ek mis jou
Written by: Daryll De Lange, Rohan Britz, Zurilda Zuri