ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Rohan Britz
Rohan Britz
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Boshoff
Johan Boshoff
Songwriter
Daryl de Lange
Daryl de Lange
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Daryl de Lange
Daryl de Lange
Engineer

歌詞

Wat doen jy vir die res van jou lewe?
As jy dalk nie te besig is nie
As jy dalk n tydjie kry
Dis in jou oe en die manier wat jy lag
Wat my laat droom oor eendag
Tot by jou waar ek wil wees
Kan ons dalk iewers in mekaar se arms lê en die verlede vergewe
So ek vra net n bietjie bietjie liefde
Bietjie bietjie van jou tyd
As jy weer met jou hart baklei
So ek vra net n bietjie bietjie liefde
Bietjie bietjie van jou tyd
As jy nie besig is nie
As jy iewers dalk n tydjie kry
Hierdie eeue oue verhaal
Wat die ritme van my hart bepaal
N sprokie wat net n kind sal verstaan
Kan ek dalk my hart in jou sak pak
Kan ons saam kyk hoe die son oor die water sak
Kan ons dalk iewers in mekaar se arms lê en die verlede vergewe
So ek vra net n bietjie bietjie liefde
Bietjie bietjie van jou tyd
As jy weer met jou hart baklei
So ek vra net n bietjie bietjie liefde
Bietjie bietjie van jou tyd
As jy nie besig is nie
As jy iewers dalk n tydjie kry
As ek jou hand op my knieë vra
Sal jy my hart saam met jou dra
Sal jy my hand vat en dit nooit weer los
Sal jy die tweedehandse hart van sy verlede verlos
So ek vra net n bietjie bietjie liefde
N Bietjie bietjie van jou tyd
As jy nie besig is nie
As jy iewers dalk n tydjie kry
N Bietjie bietjie liefde
N Bietjie bietjie van jou tyd
As jy nie besig is nie
As jy iewers dalk n tydjie kry
Kan ons weer begin lewe
Mekaar weer n maal vergewe
Kan ons weer begin lewe
As on iewers dalk n tydjie kry
Sal jy die tweedehandse hart van sy verlede verlos
So ek vra net, Vra net, So ek vra net
N Bietjie bietjie liefde
Written by: Daryl de Lange, Johan Boshoff
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...