ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Ruan Josh
Ruan Josh
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Potgieter
Daniel Potgieter
Songwriter
Ruan du Plessis
Ruan du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Daniel Potgieter
Daniel Potgieter
Producer

歌詞

[Verse 1]
Ek wonder waar's my geld heen
En dan dink ek aan my ma
Sy't altyd gesê, my kind, jy moet leer spaar
[Verse 2]
Die jare raak te moeilik
En dis winter elke maand
Ek twyfel of my kaart ooit deur sal gaan
[PreChorus]
Maar daar is 'n plek, ooste van die berg
Waar ek mos kan herinneringe maak
Al het ek skaars die geld om rond te staan
[Chorus]
So gee my net 'n water, los die whiskey
Ek wil net daarbo gaan sit 'n rukkie
Hoor van die balkon af speel my liedjie, ja
En al die mense by die Stoetbul sing mooi saam
Water, los die whiskey
Ek wil net daarbo gaan sit 'n rukkie
Hoor van die balkom af speel my liedjie, ja
En al die mense by Stoetbul sing saam
En al die mense by Stoetbul ken jou naam
[Verse 3]
Hierdie ou lyk soos 'n Jaco, ja, al ken hy nie sy naam
Hy klim op die bul en hy's reg om te gaan
Hierdie girl lyk soos 'n Marlie, want sy's die mooiste ene daar
En helfte van die plek wil trou met haar
[PreChorus]
Maar ooste van die berg, is daar mos 'n plek
Waar ek kan herinneringe maak
Maar hierso maak my beursie minder saak
[Chorus]
So gee my net 'n water, los die whiskey
Ek wil net daarbo gaan sit 'n rukkie
Hoor van die balkon af speel my liedjie, ja
En al die mense by die Stoetbul sing mooi saam
Water, los die whiskey
Ek wil net daarbo gaan sit 'n rukkie
Hoor van die balkom af speel my liedjie, ja
En al die mense by Stoetbul sing saam
En al die mense by Stoetbul ken jou naam
[Bridge]
Maar daar is 'n plek, ooste van die berg
Waar ek mos kan herinneringe maak
Al het ek skaars die geld om rond te staan
[Chorus]
So gee my net 'n water, los die whiskey
Ek wil net daarbo gaan sit 'n rukkie
Hoor van die balkon af speel my liedjie, ja!
En al die mense by die Stoetbul sing mooi saam
Water, los die whiskey
Ek wil net daar bo gaan sit 'n rukkie
Hoor van die balkom af speel my liedjie, ja
En al die mense by Stoetbul sing saam
Water en 'n whiskey
Ek wil net gaan dans al het ek niks nie
Hoor van die balkom af speel my liedjie, ja
En al die mense by Stoetbul sing mooi saam
[Outro]
En al die mense by Stoetbul ken my naam
Written by: Daniel Potgieter, Ruan du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...